Die welbekende kruidenierswinkel Checkers Van der Lingen in die Paarl moes Saterdag (1 Februarie) sy deure vir ’n paar uur sluit nadat rookwolke uit die kragopwekker se vertrek opgemerk is. Daar was ...
Volgens Senekal is die toilette dikwels vuil en buite werking, met sommige sonder deure en nood­saaklike voorrade soos toiletpapier. Daar is geen vullisdromme nie, die gras is oorgroei en hope ...
Die ANC en CE het ook ’n gesamentlike verklaring van hulle eie uitgereik waarin die twee partye sê die RPE se deure staan oop vir ander politieke partye om hulle te join. “Albei partye is van mening ...