Geïsoleerde reënval word vir die volgende paar dae op plekke in die Vrystaat en die Noord-Kaap verwag, met groter hoeveelhede ...
Terwyl dit aanvanklik warm sal wees oor die sentrale tot westelike binneland, dui die jongste Agriseker Cumulus-verslag ...
ë “Dit is wonderlik dat daar reeds 200mm in Januarie geval het en dit was die tweede hoogste reenval in 20 jaar vir Januarie. Ek verwag nog reën maar dit is moeilik om te voorspel wat die res ...
ERMELO – Die hemele het sedert laat Desember behoorlik oopgemaak, met reënval wat verseker het dat die meeste damme in die dorp weer vol is. Die Hoëvelder het op 9 Januarie bevestiging ontvang ...