Van die boere wat ’n oesdag op ’n plaas in die distrik Betlehem bygewoon het, was verbaas dat ’n jong projek so gou reeds kans sien om jaarliks feeste te hou. Adj.pres. Paul Mashitile en John ...
DIE Muizenberg-polisie ondersoek drie klagtes van poging tot moord ná ’n skietvoorval waarin drie persone gewond is. AO Joseph Swartbooi, ’n polisiewoordvoerder, sê die voorval het Saterdagoggend ...
Boere in die omgewing het inderhaas die sipermetrien uitgehaal en begin spuit nadat kommandowurms ook in die omgewing gevind is. Volgens dr. Gerhard Verdoorn, direkteur van die Griffon ...
THE family of a Noordhoek man are locked in a R40 million court battle after he left his geld to “an armed Afrikaner group”. Deceased soldier Grantland Bray left his estate to the Boerelegioen RSA ...
MOENIE die 2025 MelkFees by die Ferry Hotel op 1 en 2 Maart misloop nie. Vanjaar se program spog met kunstenaars soos Tino, Barto, Jakkie Louw, Chris Steyn en Jo Black. Stalletjies open reeds 8vm en ...
Die brand het afbeweeg in Slangrivier en die Bo-Hermon-pad. Die Wynland-BBV het alle boere in die omgewing gekontak om te verseker dat die brandweerdienste toegang het om vrylik in en uit te beweeg.
Hoewel daar onlangs verspreide reënval in sommige dele van die Noord-Kaap was, bly die droogte ’n ernstige uitdaging vir boere in die streek. Volgens Janine Byleveld, bedryfsbeampte: ekonomie, handel ...
It is with dismay that we have recently noted a cap in a local shop depicting the G-anchor-B as Gordon’s Bay. This is far from the truth. We have also noted a local wine label and a shopping mall ...