THE ÅRE MURDERS op Netflix is ‘n moorddrama met ‘n “wie het dit gedoen?”-slenter. ‘n Man ontdek ‘n vrou se lyk wat aangery kom op ‘n kabelkarretjie in die middel van ‘n ysige Swede. ‘n Pragtige ...
AUTUMN DREAMS op Prime Video is ‘n soetsappige lolliepop. Daar’s baie sjokoladesous oor. En jy ruik sommer die roosblaartjies ...
Die provinsiale regering in Limpopo sê munisipaliteite behoort geld wat hulle van die likwidateurs van die VBS-bank terugkry, te gebruik om basiese dienste te lewer. Die kantoor van die likwidateurs ...
Die MK-party se hoofsweep, Mzwanele Manyi en die koukusleier, John Hlophe is volgens berigte in ‘n geskil gewikkel oor Hlophe se toespraak tydens die debat oor die staatsrede. Sommige lede van die ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump sê hy het ‘n lang telefoniese gesprek met die president van Rusland, Wladimir Poetin gevoer, waartydens hulle ooreengekom het om nou saam te werk om die oorlog ...
Die repatriasie-seremonie en gedenkdiens vir die Suid-Afrikaanse soldate wat in die Demokratiese Republiek die Kongo gesneuwel het, is tot vanaand sesuur toe uitgestel. Dit sou vanoggend by die ...
Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi sê daar is belowende planne om die bedryfsroetes van die Gautrein uit te brei. Lesufi sê dit behels onder meer roetes wat Soweto, Fourways, Lanseria, Mamelodi ...
Die DA-parlementslid, Chris Hattingh sê die Minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, moet uit die amp verwyder word. Hy het gepraat tydens ‘n dringende debat in die Parlement ...
Mbuyiseni Ndlozi het aangekondig dat hy die EFF verlaat. Hy was vir elf jaar lid van die party. Dit volg na maande se bespiegelings van tweespalt in die party en Ndlozi se opvallende afwesigheid by ...
Die EFF-leier, Julius Malema het die regering daarvan beskuldig dat hy doelbewus die publiek mislei oor die ontplooiing van Suid-Afrikaanse soldate in die Demokratiese Republiek die Kongo. Malema het ...
THE BRUTALIST is ‘n brutale rolprent wat moontlik met ál die Oscars sal wegstap. Dit is veronderstel om op die waarheid ...