Die wyfie lê gewoonlik 30 tot 100 eiers by die opening van huiskrane en dreine, en word veral aangetref in badkamers wat lank ongebruik was of nie gereeld skoongemaak word nie. Wanneer ‘n kraan ...
Dié tienerreeks speel in Tshwane af en draai om die Brink-gesin. Minke Marais (Mooiweer en Warm en Summertide) en Mila de Villiers (Wyfie) vertolk die rolle van die graad 10-susters Shani en Sunette.
Tot op hede het dié voël meer as 19 000 km gevlieg. Verlede jaar het hy met ’n wyfie gepaar, maar dit was onsuksesvol. In November 2024, tot betrokkenes se vreugde, is twee eiers in ’n nes ontdek. Op ...
Sepie-nuus: Alles wat jy moet weet jou gunsteling kykNET-sepies hierdie week Vyf vrae aan ‘Suidooster’ se ‘Kaashifa’ oor skokkende nageboortelike psigose-storielyn Seks, leuens en moord bots in ...