ë “Dit is wonderlik dat daar reeds 200mm in Januarie geval het en dit was die tweede hoogste reenval in 20 jaar vir Januarie. Ek verwag nog reën maar dit is moeilik om te voorspel wat die res ...
Die damvlakke van die Langeberg-streek bly kommerwekkend laag, met vlakke wat in die middel van die somer tot onder 25% gedaal het.
Loskopdam se damwal loop oor! Die prentjiemooi gesig het motoriste en besoekers aan die dam vanmore met sonop begroet. Die damwal loop oor nadat ‘n sluis gisteraand by die Middelburgdam gelig is ...
Slegte weer gaan voort om die streke van Suid-Italië te teister, met verwoestende uitwerking op verskeie gebiede. Sterk rukwinde en onophoudelike reën het tot noodsituasies gelei, wat owerhede gedwing ...
Johan van den Berg, onafhanklike weerkundige, waarsku toestande kan oor die volgende twee weke bepalend wees vir boere se ...
Die dorpie Zafferia, geleë in die provinsie Messina, het 'n nagmerriedag beleef weens die stortreën wat die gebied getref het ...
Luidens die jongste AgriSeker Cumulus-verslag sal hierdie buie na verwagting teen volgende week na die westelike dele van die ...
Die jaar 2024 was die warmste op rekord en dit was die vierde agtereenvolgende droogtejaar vir die noordwestelike dele van die land.Dit is volgens die Klimaatverslag 2024 ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
’n Besluit of watertoevoer na die Hardap-besproeiingskema vanaf die Hardapdam hervat gaan word, kan dalk so gou as vandag gefinaliseer word. Dawie de Klerk van die Hardap Boerevereniging het gister ...
Road users in the Zambezi Region were recently warned about hazardous conditions on some of its roads.According to the Roads Authority of Namibia (RA), the ...